“I
treat everyone as a friend, but if they betray me, that's it. They're out of my
life in one way or another.”
Michael
Rosenbaum
What do
you think of Rosenbaum’s view regarding betrayal? I can actually relate to him
because if we pursue truth and happiness, how can we incorporate (no, tolerate)
people into our lives who betray us? Sigmund Freud oversimplified this by
saying that whoever has eyes to see and ears to hear may convince themselves
that no mortal can keep a secret. If his/her lips are silent, he/she chatters
with his/her fingertips; betrayal oozes out of them at every pore. Surely not
all people should be labelled as such, but the core of the matter is that
betrayal is there, and it is hurtful when you are betrayed by someone you
trusted. Taylor Caldwell said that she like animals because they are not
consciously cruel and don't betray each other. Irrespective of that, you cannot
stop trusting people just because you have been betrayed once or twice or
thrice or sixty times. Unfortunately, you have to place your trust in others
and hope for the best. Some say that we should only trust ourselves, if we do
that then we will never be betrayed. That is surely not the solution. Life is as
cruel, just as kind as it can be, and in its course, you may be betrayed for the
first time, or for many times, when that happens you will at least know who you
are dealing with. I always say, acts reveal the true essence of people, so let
that be the only lesson to be learned and then move on with your life,
hopefully without that person in it.
Betraying
others are also self-betrayal,
Believe
this if you will.
Try
hard never to betray others,
For we
are a world-community of sisters and brothers.
-------------------------------------
∞ -------------------------------------
“Ek
behandel almal as vriende, maar as hulle my verraai, dan is dit die laaste
strooi. Sulkes is uit my lewe, ongeag watter manier, hulle is uit!”
Michael
Rosenbaum
Wat dink
jy van Rosenbaum se seining aangaande verraad? Ek het geen probleem met sy seining
nie, so ek kan daarmee vereenselwig. As ons waarheid, vrede en geluk nastreef,
waarom sal ons dan enigsinds iemand in ons lewens verdra wie ons bedrieg en
verraai? Die psigoanalitikus, Sigmund Freud, het hierdie seining oorvereenvoudig
deur te sê dat wie ookal oë het om te sien en ore het om te hoor, hulself kan
oortuig dat geen sterflike wese ‘n geheim kan hou nie. Al is sy/haar lippe stil,
klets hy/sy steeds met sy/haar vingerpunte; verraad syfer uit elkeen se sweetgaatjies.
Sekerlik nie elkeen nie, julle behoort te weet hoe ek voel oor
oorvereenvoudiging en oorveralgemening… Die kruks is egter dat verraad bestaan,
en dat dit seer maak wanneer iemand jou verraai, veral iemand wie jy vertrou
het. Taylor Caldwell meen dat sy van diere hou want hulle is nie bewustelik
wreed nie, en hulle bedrieg en verraai mekaar nie. Goed en wel, maar ons kan
nie ophou om mense te vertrou net omdat jy een, twee, drie, of sestig keer
verraai was nie. Ongelukkig moet jy jou vertroue in andere plaas en vir die beste
hoop. As jy nooit verraai wil word nie, is dit die beste om dan net jou
vertroue in jouself te plaas, maar dit is maklike gesê as gedaan, en verseker
nie die oplossing nie. Die lewe is net so wreed en hard en koud, as wat die
liefdevol en sag en warm kan wees. Die kans dat jy verraai gaan word is baie
goed, ten minste openbaar so ‘n persoon dan sy/haar karakter, en dan weet jy
met wie jy te make het. Jy kan dan aangaan met jou lewe, met of sonder daardie
verraaier in dit.
Wat jy
saai sal jy maai.
Iemand
sal weldra ook jou verraai…
Koester
vriendskappe in die regte gesindheid,
en maak
hierdie deel van jou lewensbeleid.
Comments
Post a Comment