Dreaming / Drome



“Dare to live the life you have dreamed for yourself. Go forward and make your dreams come true.”
Ralph Waldo Emerson

When I refer to dreams, I am not referring to what we experience when our eyes are closed during moments of rest. I will not even dare to attempt to do that because why we dream is still one of the behavioral sciences’ greatest unanswered questions. Nonetheless, Edgar Allan Poe once said that those who dream by day are aware of many things which escape those who dream only by night.

It is important in life to pursue one’s dreams. From when we are little, we dream about becoming someone or achieving something great. We dream of meeting a life partner or changing the world in some manner for the good of humanity. To foster such dreams is healthy, but we have to make attempts at making them come true. It is, however, not healthy to dwell only on dreams and in the process forget to live! Yet, sometimes our dreams do not materialise, for whatever reason.


Paulo Coelho reminds us that all dreams can come true, the only single thing that makes a dream impossible to achieve is the fear of failure. Remember that. Also, remember that you determine your own path in life, so don’t let anybody snuff your dreams by telling you that you were not destined to become/achieve this/that. Keep your dreams realistic and trust your inner guidance. Finally, heed the words of Aristotle who said that hope is a waking dream…

Hold fast to dreams,
For if dreams die
Life is a broken-winged bird,
That cannot fly
Langston Hughes
b * a

------------------------------------- ∞ -------------------------------------


“Durf om die lewe te leef wat jy vir jouself gedroom het. Gaan voort en maak jou drome ‘n werklikheid.”
Ralph Waldo Emerson

Wanneer ek hier van drome praat, verwys ek geensinds na daardie drome wat jy ervaar wanneer jy rus nie. Ek sal, inteendeel, nie eens ‘n tree op daardie gebied gee nie want wat drome in essensie is, bly steeds een van die gedragswetenskap se grootste onbeantwoorde vrae. Hoe dit ookal sy, Edgar Allan Poe het eens opgemerk dat diegene wie deur die dag droom, meer bewus van dinge is wat andere – wie slegs droom as hulle slaap – verbygaan.

Dit is belangrik in jou lewe dat jy jou drome najaag. Vandat ons nog klein is droom ons om baie dinge te wees, te word, en te verander. Ons droom van ons prinse wie ons op hul wit perde gaan kom haal, of ons prinsesse wie ons asems wegslaan. Ons droom van ‘n beter toekoms en ‘n beter wêreld. Om hierdie drome te hê is gesond, maar ons moet pogings aanwend om hulle tot verwerkliking te bring. Dit is egter nie gesond om net te droom en vergeet om te leef nie. Baie mense doen dit juis omdat hul drome nie verwerklik nie, maar ook juis omdat hulle nie werk daarvan maak om dit te laat verwesenlik nie.


Paulo Coelho herinner ons daaraan dat alle drome waar kan word. Die enkele ding wat maak dat ons drome nie waar word nie, is ons vrees vir mislukking. Moet nie dat hierdie vrees jou drome vernietig nie. Onthou ook dat JY die een is wie jou lewenspad bepaal, so moet niemand toelaat om jou drome uit te blus deur jou te wil oortuig dat jy nie bestem is om iets of iemand te word of te wees of te vermag nie. Hou jou drome realisties en vertrou op jou innerlike leiding. Ten laastens, slaan asseblief ag op wat Aristotel te sê het: Hoop is ‘n wandelende droom.

Hold fast to dreams,
For if dreams die
Life is a broken-winged bird,
That cannot fly
Langston Hughes
b * a

Comments