“The only
shame is to have none.”
Blaise
Pascal
What is shame? According
to huffpost, shame is the
feeling that there is something basically wrong with you. Shame should not be
confused with guilt. The feeling of guilt is about doing something wrong,
whereas shame is about being wrong at the core. The feeling of shame comes
from the belief that, "I am
basically flawed, inadequate, wrong, bad, unimportant, undeserving or not good
enough."
That is not all,
because in my discussion of shame I want to highlight that shame and conscience
usually have a close interaction with one another. When you have a conscience,
and you overstep the boundaries of your conscience, then you usually experience
shame. Shame is actually that emotion which results from comparing your actions
with your own set of standards. Shame also shows that you have some kind of
moral foundation, a foundation that you overstepped.
Shame should,
therefore, not at all be considered to be a “shameful” emotion to possess. In
fact, as Sir Edmund Burke said, whilst shame keeps its watch, virtue is not
wholly extinguished from the heart, nor will moderation be utterly exiled from
the mind. The prolific religious writer from the first century, Quintus Septimius
Florens Tertullian, also said that nature soaks every evil with either fear or
with shame. Shame may, therefore, be placed in the cabinet of master emotions,
for it is truly a master emotion. In the event of you not experiencing moments
of shame, then you should be worried; if you, however, do have shame-attacks,
then relax, for then you are still in good hands. Let us therefore not neglect
the importance of shame, and whenever we experience shame, let us work on that
moral transgression which shame highlighted for us. If you want to read about
the 5 ways to silence shame, then simply click on the following link: Click here
What is the main aim,
of that thing called shame?
It wants from you a confession
of a moral transgression.
b * a
-------------------------------------
∞ -------------------------------------
“Die
enigste skaamte, is om geen skaamte te hê nie.”
Blaise
Pascal
Wat is skaamte? Volgens
huffpost is skaamte die gevoel dat
daar iets basies met jou verkeerd is. Skaamte moet nie met skuld verwar word
nie. Die gevoel van skuld het te make met die verkeerd doen van iets, terwyl
skaamte te maak het met iets wat in jou kern nie reg is nie. Die gevoel van skaamte
kom gewoonlik vanuit die oortuiging dat, "Ek is in essensie gebrekkig en defektief, ongenoegsaam, verkeer, sleg, onbelangrik,
onwaardig of bloot net nie goed genoeg nie."
Dit is een kant
van skaamte. In my bespreking van skaamte wil ek uitlig dat skaamte en jou
gewete gewoonlik nouliks saamwerk. Wanneer jy ‘n gewete het, en jy die grense
van jou gewete oorskry, ervaar jy gewoonlik skaamte. Met ander woorde, skaamte is eintlik daardie
emosie wat na vore kom wanneer jy jou optrede vergelyk met jou eie stel waardes
en standaarde. Wat so mooi is, is dat dit skaamte is wat wys dat jy wel ‘n
morele fondasie het, en dat jy daardie stel morele waardes verbreek het.
Skaamte moet as
sulks dus nie gesien word as ‘n skaamtelike emosie nie. Dink net as jy geen
skaamte gehad het nie – dan moet dit tog indirek wys dat jy geen morele
fondasie het nie! Sir Edmund Burke het genoem dat solank as wat skaamte wag
hou, sal jou deugde nooit ten volle uit jou hart geblus kan word nie, so ook
nie matigheid uit jou denke nie. Die religieuse skrywer van die eerste eeu, Quintus
Septimius Florens Tertullian, het geskryf dat die natuur elke liewe euwel
deurdrenk met of vrees, of skaamte. As sulks kan ons dan eintlik skaamte in die
kabinet van meester emosies plaas. Die punt is, as jy nie momente van skaamte
ervaar nie, moet jy begin bekommerd wees, want waar is jou morele basis dan heen?
Indien jy egter wel nog skaamte ervaar, dan mag jy maar ontspan, want dit
beteken dat jy steeds in goeie hande is. Laat ons, derhalwe, nie die
belangrikheid van skaamte verwaardloos nie, en wanneer ons dit wel ervaar, laat
ons dan maar werk aan die morele oortreding wat ons begaan het, daardie morele
oortreding wat skaamte aan ons blootgelê het. Indien jy meer wil lees oor 5
stappe hoe om skaamte stil te maak, besoek die volgende skakel: Klik hier
Wat is die doel van skaamte?
Is die oorsprong daarvan maar
net nog ‘n geraamte?
Skaamte vra dat jy erkenning
sal gee
Aan daardie morele fondasie
wat jy oortree.
b * a
Comments
Post a Comment