![]() |
What if your failure is really your success? |
“Failures,
repeated failures, are finger posts on the road to achievement. One fails
forward toward success.”
C. S. Lewis
This quote by Lewis cover
both aspects which I want to highlight today: our failures and our successes.
These two are closely related to each other. The reason I say this is because
failure propels most people to grow because it mostly creates that moment where
you come to some sort of a realization; that “aha” moment, to be more precise.
Unfortunately, failure can also lead to despair because you can become
downtrodden and lose motivation. Do not opt for this road.
Albert Einstein once said
that failure is success in progress; rather embrace this attitude. Pauline
Estrem wrote in an article called “Why failure is good for success”,
that the sweetest victory is the one that’s most difficult. The one that
requires you to reach down deep inside yourself, to fight with everything
you’ve got, to be willing to leave everything out there on the battlefield,
until that do-or-die moment, without knowing if your heroic effort will be
enough.
![]() |
Think about your response to failure and consider failing forward |
Society doesn’t reward
defeat and you won’t find many failures documented in history books. Failure
should be, as it was for Thomas Edison, stepping stones to success. Edison said
that he never considered his “failed” experiments, as failures; he rather found
10,000 ways in which it didn't work. This should be our attitude; we
should never stop trying and always have the courage to continue.
When we fail again and again,
it does not mean that we will never succeed.
You have to persist, indeed,
otherwise, all your effort would be in vain.
it does not mean that we will never succeed.
You have to persist, indeed,
otherwise, all your effort would be in vain.
b * a
------------------------------------- ∞
-------------------------------------
“Mislukkings,
herhaalde mislukkings, is wegwysers op die pad na to sukses. Ons misluk
voorwaards onderweg na sukses.”
C. S. Lewis
Hierdie aanhaling van Lewis dek
beide aspekte waaraan ek vandag wil raak: ons mislukkings en ons suksesse. Hierdie
twee is nou verwant aan mekaar, al dink baie dat hulle direk teenoor mekaar
staan. Die rede waarom ek so sê, is omdat mislukkings die meeste mense voortdryf
om te groei. Dit is mislukkings wat jou meestal tot ‘n sekere besef bring, tot ‘n
“aha!” oomblik. Ongelukkig kan mislukkings ook baie mense neem na ‘n punt van
wanhoop omdat jy gou verdruk kan raak en jou motivering verloor. Moet asseblief
nie hierdie weg inslaan nie.
Albert Einstein het eens
genoem dat mislukking maar net sukses in wording is. Slaan eerder hierdie weg
in. Pauline Estrem het in ‘n artikel, “Why failure is good for success”,
geskryf dat die soetste oorwinning die een is wat die moeilikste is om te
bereik. Sy verwys na daardie oorwinning waar jy diep binne jouself moes delf, met
alles wat jy het moes veg, gewillig moes wees om alles op die slagveld te laat
tot op daardie buig-of-bars oomblik, sonder dat jy verseker daarvan is of jou
heldhaftige moeite enigsinds genoeg sal wees.
![]() |
Dink na oor jou reaksie tot mislukking, en oorweeg om in 'n voorwaartse momentum te misluk! |
Onthou, die samelewing
beloon nie mislukkings nie, en dit is selde dat jy van mense se mislukkings in
geskiedenisboeke sal lees. Mislukkings, soos dit vir Thomas Edison was, moet trapklippe
na sukses wees. Edison het nooit enige “mislukking” as ‘n mislukking beskou nie;
hy het eerder met elkeen van die 10,000 sogenaamde “mislukking” ‘n manier
gevind hoe sy eksperiment nie gedoen moet word nie! Hierdie moet ons
lewenshouding wees: Ons moet nooit ophou probeer nie en altyd die moed hê om
vorentoe te beur.
Wanneer die een mislukking op die ander ons oorweldig
Moet nie onder daardie druk swig.
Verander jou fokus en druk net deur,
En weldra sal jy jouself met sukses vereer…
b * a
Comments
Post a Comment