“If I
seem to boast more than is becoming, my excuse is that I brag for humanity
rather than for myself.”
Henry
David Thoreau
Yesterday
I said that it is good to acknowledge and celebrate your achievements, but that
it should not transmute into boasting. Quite fittingly we will be rethinking
bragging and how appropriate it is in our lives today. There is a thin line
between modesty and bragging (which I will refer to as self-promotion).
According to Shilo Rea, self-promotion usually backfires because self-promoters overestimate
how much their self-promotion elicits positive emotions and they underestimate
how much it elicits negative emotions. Dr. Irene Scopelliti, an expert in the
field of consumer psychology, judgment, and decision making, said that bragging
is probably just the tip of the iceberg of the self-destructive things people
do in the service of self-promotion. People who boast seem to have an inferiority
complex, says John Bright, the British radical and liberal statesman of the mid-19th
century. More so, people tire very quickly of constantly hearing someone
talking about their achievements and quickly remove themselves from the
boaster’s vicinity. Professor Susan Whitbourne, a psychologist, says that
almost no one likes a show-off but almost everyone likes to show off, at least
a little. The best way to brag about yourself to others, she said, is probably
not to brag at all. Let other people do the bragging for you. No one will ever
fault you for being happy about the result of successful effort on your part.
By not bragging, you’ll guarantee that people will be even more likely to root
for your continued successes the next time.
Rather put your bragging rights away,
that will really be okay.
that will really be okay.
You will surely be nothing less without any bragging
right,
and maybe you will even sleep better at night!
b * a
-------------------------------------
∞ -------------------------------------
“As dit
voorkom asof ek meer spog as wat ek moet, dan is my verskoning dat ek vir die
mensdom spog en nie vir myself nie.”
Henry
David Thoreau
Gister
het ek daarop gewys dat dit belangrik is om erkenning te gee aan jou prestasies
en om dit te vier, maar dat jy versigtig moet wees dat dit nie oorgaan na
oordrewe spoggery nie. Vandag sal ek derhalwe raak aan spoggery en hoe
toepaslik, indien enig, dit in ons lewens is. Daar is ‘n fyn lyn tussen
beskeidenheid en roem (grootpratery en spoggery). Kom ons noem roem, vir die
doeleindes van ons gesprek, selfpromosie. Volgens Shilo Rea ontplof
selfpromosie gewoonlik in jou gesig omdat diegene wie dit doen gewoonlik
oorskat hoeveel positiewe emosies hul selfpromosie uitlok en onderskat hoeveel
negatiewe emosies dit uitlok. Dr. Irene Scopelliti, ‘n kundige op die gebied
van verbruiker-sielkunde en besluitneming, meen dat spoggery net die puntjie
van die ysberg van selfvernietigende gedrag is wat mense in die proses van selfpromosie
doen. Mense wie grootpraat en oormatig spog, het ‘n minderwaardigheidskompleks,
sê John Bright, die 19de eeuse radikale en liberale Britse staatsman. Meer nog,
mense raak gou moeg en keelvol daarvoor om voordurende te luister na iemand
ander se spoggery oor hul prestasies. Professor Susan Whitbourne, ‘n sielkundige,
sê dat bykans niemand van ‘n spogsiek persoon hou nie maar dat almal daarvan
hou om te spog, al is dit net ‘n bietjie. Die beste manier om oor jouself te
spog, sê sy, is om gladnie oor jouself te spog nie. Laat ander mense eerder oor
jou spog. Niemand sal jou ooit kritiseer as jy gelukkig en tevrede is met jou
eie resultate en prestasies nie. Deur nie te spog nie sal jy verseker dat
andere heel moontlik jou rugsteun vir sukses wanneer jy weer iets aanpak.
Plaas jou spggery onder ‘n emmer,
laat dit nie jou menslike interaksie belemmer.
laat dit nie jou menslike interaksie belemmer.
Wees eerder nederig en aanvaar jou prestasies soos
dit is,
Sodoende skep jy ‘n gesonde menswees, weet dit gewis!
b * a
Comments
Post a Comment